Luan Baby Shower
Die register werk as volg:
1. Al die items wat by verskye winkels beskikbaar is, is hier op gelys.
2. Sodra julle op die "purchase" klick en jou besonderhede in vul word jy verwys na die webtuiste waar jy die spesifieke item online kan koop of alternatief die winkel besoek om die item te koop. Indien jy van plan verander by die winkel en iets anders koop op die register teken dit net so gou as moontlik aan om te voorkom dat iemand anders dit nie ook gaan koop nie .
3. Neem in ag van die items kan meer as een keer gekoop word. (Sien die beskikbare hoeveelheid by die item in die register)
Julle bydra om ons kleinding groot te maak word opreg wardeer.